Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

Wat is nuut blad






  


Wat is nuut Blad!


"Wireless network" van GCS Kroonstad

Ons het so 'n maand en 'n half gelede oorgeskakel van analoog modems
(Telkom)
na 'n "wireless network" wat vanaf Kroonstad werk (GCS). 
Die spoed is uit die hoogste gestoeltes teenoor die 56kb modems 
wat op hul beste teen 'n spoed van 16kb tot 21kb ingeskakel het. 
Hierdeur is dit ook nou moontlik om 'n web-werf te
bou en dit op
datum te hou.

Drie groot hoeras! vir JC en die mense van GCS.

Hier is die kontak inligting van GCS

 

 

Contact Numbers

+27 56 212 1262 (Telephone)
+27 56 212 1314 (Telephone)

+27 56 212 5296 (Fax)

Electronic Mail

sales@gcs.co.za

enquries@gcs.co.za

--------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Troue

Isabel en Gawie is op die 11 de September getroud. Meer daar oor en foto's op die "Photo Page 5" en " Photo Page 6" blaaie.