Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

Foto's voor die troue






  


Gawie & Isabel


Hier is 'n paar foto's voor die troue!




Gawie se rum-party

Ag nee wat oom Fanie ons gaan hom met die trein De Aar toe stuur ......


Gawie en van sy vrinne

Julle moet my regop hou maats!


Gawie, laat nag

Pa moet my net nie aleen los nie


Isabel voor die spieel

Is dit nou die regte kleur of nie?


By die motor

Gaan die veer nou sit of wat!



Isabel, Marie en Carina

Wat het ek vergeet?