
Pa Charel, Ma Marie, Isabel, Marie en Carina
Kyk almal nou vir die kamera, sê 'cheese'
|
Gawie en Klein
Jong ou maat is die die regte ding wat ek doen?
|

Die hele famielie bymekaar
Nou waar is die boek dat ons kan teken.
|
Buite die kerk
Uiteindelik weer lig.
|

By die onthaal
Vir die soen het ek al lank gewag.
|

Later die aand
Nee Gawie dit is nie die been nie! Waar vat jy!
|
|