
Lu-Marie in die bad. ~ Hiedie is die foto wat in die tydskif Baba & Kleuter gepubliseer is.
|
Ek is nat en vuil maar ek geniet dit! ~ Lu-Marie
|

Lu-Marie se 3de verjaardag. ~ Ek het 'n pop gekry wat regtig kan huil!
|
Gilbert en Linda. ~ Op die ander Linda se 21ste verjaardag
|

Eduard en Linda. ~ Dit is hierdie Linda se 21ste verjaardag.
|

Ouma en Oupa Julyan. ~ Het jy gesien wat eet sy!
|

Eduard, Charmaine, Gilbert en Liesel. ~ Die broers het die susters in 'n wurg greep.
|
As ek net so 'n bietjie langer was het ek dit elke dag gedoen. ~ Lu-Marie
|
|
|
Eskom herstel die 'transformer' wat deur die weerlig getref is. ~ Ons was twee dae sonder krag.
|
Hier is die familie op die stoep by Rivir View na 'n lekker ete. (Ek is natuurik agter die kamera)
|
LuLu en Ek (Alwyn) op die rivier.
|
CJ, Marie en Bernard.
|
Marie se 21ste verjaardag. Groep foto.
|
En waar vind ons toe vir Goue Lokkies en slaap. Onder die tafel!
|
Ma Marie skeer Bernard se hare.
|
Oupa Julyan wys nou vir Lu-Marie hoe dit eintlik gedoen word.
|
Alfred sny die bloekombome af sodat ons internet koneksie kan kry.
|
|
My vriend Ernste de Jager van Douglas, braai 'n vleisie by Kroonpark in Kroonstad.
|
Hier is 'n groep foto van die de Jager gesin en ons by Rivir View
|
Lu-Marie se maats van die kleuterskool het die dag op die plaas gekuier.
|
Nuwe Suid-Afrika. Dit is hoe hulle deesdae telefoon pale steel. Saag eenvoudig die paal af en laat die drade hang. Naby Riebeeckstad.
|
Ek sukkel nog met die dubbel-kliek. ~ Lu-Marie
|
Die nuwe hondjie Simba.
|
Alfred en John. ~ Net so 'n trek aan die pyp voordat ons gaan werk!
|
Pa Charel en Flippe Coetzer by die Samekoms Geloftefees Rally.
|
En ek is nie bang vir die leeus nie. Hulle is tog in 'n hok. ~ Lu-Marie
|
Henenman Boerevereniging Verjaardagveiling. Oom Hugo de Klerk. Swaarste bul op veiling 1320kg.
|
|
|