Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

Skakels na ander plekke op die net






  


Skakels na ander plekke op die Net


Hier is a lys van buikbare skakels wat ek so oor die jare bymekaar gemaak het. 

Freesms.co.za


Stuur 'n onbeperkte hoeveelheid sms'e na enige selfoon netwerk van jou rekenaar af.  Jy moet net registreer by WWW.SILVERSANDSCASINO.COM  Hulle is die borg van hierdie diens.

Yahoo! Briefcase


Hierdie is 'n plek waar jy 30MB se 'files' kan stoor op die Net.  Dit is 'n goeie plek om 'n 'off site backup' te hou.  Hierdie diens word ook gratis deur Yahoo verskaf.

Die Knoop

Die Knoop is 'n naslaangids tot meer as 1000 Afrikaanse bestemmings op die Internet en is al meer as 2.5 miljoen keer besoek. Baie van hul besoekers gebruik die soekfasiliteit bo-aan die bladsy. Hier kan jy 'n soektog uitvoer wat 'n lys Afrikaanse bladsye oor die onderwerp oplewer. Hulle voeg elke dag 'n nuwe Afrikaanse skakel by, en baie besoekers maak daagliks 'n draai om te sien wat nuut is. Die Knoop bestaan reeds sedert 1996 en is 'n uitstekende plek vir adverteerders om Afrikaanssprekendes, wat steeds meer as 40% van die besteebare inkomste in die land het, te bereik.